verskilgeskiedenis N Bundeswehr 08:00+1 778 1.20.107.72besprekings (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael Die '''''Bundeswehr''''' (letterlik Federale Verdediging) is die gewapende magte van die Bondsrepubliek Duitsland. Die ''Bundeswehr'' is verdeel in 'n militêre deel (gewapende magte of ''Streitkräfte'') en 'n burgerlike deel, die militêre deel bestaan uit die Duitse Leër, die Duitse Vloot, die Duitse lugmag, die gesamentlike ondersteuningsdiens, die gesamentlike mediese diens en die kuber en...')
verskilgeskiedenis N Võ Văn Thưởng 10:58+730 118.172.198.50besprekings (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael '''Võ Văn Thưởng''' (gebore 13 Desember1970) is 'n Viëtnamese politikus wat vanaf Maart 2023 tot Maart 2024 as die 12de president van Viëtnam gedien het, synde die jongste persoon wat in hierdie pos gedien het sedert die land se hereniging op die ouderdom van 52. Sy bedanking ná net meer as een jaar in die amp te midde van die Kommunistiese Party se anti-...')
02:3502:35, 29 Mei 2024 Epitoom (geskiedenis | wysig) [4 113 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Epitoom''' (Grieks: ἐπιτομή, van ἐπιτέμνειν, ''epitemnein'' "om kort te knip") is 'n opsomming, of iets wat 'n groter werklikheid verteenwoordig. Dit word ook gebruik as sinoniem vir die woord "beliggaming".<ref>{{cite web |title=Epitome |url=https://www.oxfordlearnersdictionaries.com/definition/english/epitome?q=epitome |website=Oxford Learner's Dictionary |publisher=2019 Oxford University Press |access-date=1 November 2019 |ref=oxf}}</...')
20:1920:19, 28 Mei 2024 Apollodorus van Pergamon (geskiedenis | wysig) [1 814 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος) van Pergamon was 'n retorikus uit antieke Griekeland wat die outeur was van 'n skool van retoriek, ''Apollodoreios Hairesis'' (Ἀπολλοδωρειος αἵρεσις), wat na hom vernoem is en gevolglik geopponeer is deur die skool wat deur Theodorus van Gadara (Θεοδώρειος αἵρεσις) gestig is. Apollodorus het op gevorderde ouderdom klasse in retoriek by Apollonia (Illïrië)|Apol...')
19:4819:48, 28 Mei 2024 Amfiktionie (geskiedenis | wysig) [3 460 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met ''n '''Amfiktionie''' (Oudgrieks: ''Ἀμφικτιονία'' / Amphiktionía of ''Ἀμφικτυονία'' / ''Amphiktuonía'', "liga van bure") of '''amfiktioniese bond''' was in antieke Griekeland 'n antieke religieuse verbond van stamme, state of buurlande (''Ἀμφικτίονες'' / ''Amphiktíones'' of ''Ἀμφικτύονες'' / ''Amphiktyones'' (''amfiktione'') = letterlik ''diegene wat naby woon'') wat rondom 'n belangrike heiligdom gewoon het en d...')
07:0507:05, 28 Mei 2024 Ishihara-toets (geskiedenis | wysig) [2 116 grepe] AFM(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Ishihara-toets''' is die bekendste toets vir kleurblindheid. Hierdie kleurpersepsietoets toets of by ‘n persoon die rooi-groen kleurgebrek aanwesig is. Die toets bestaan uit ‘n aantal kaartjies waarop elkeen ‘n sirkel saamgestel uit kolletjies wat in kleur en grootte verskil aangebring is. In die patroon van die kolletjies op elke kaartjie is daar ‘n syfer of ‘n lyn versteek. Iemand wat normale kleurvisie het, sien dadelik en duidelik die verskil...')
23:5123:51, 27 Mei 2024 Apollodorus van Artemita (geskiedenis | wysig) [3 355 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Artemita''' (Grieks: Ἀπολλόδωρος Ἀρτεμιτηνός) was 'n Griekse geskiedkundige wat tussen 130 en 87 v.C. geleef en gewerk het. Hy was afkomstig van die Grieks-Partiese stad Artemita in Apolloniatis, en was 'n burger van die Partiese Ryk.{{sfn|Chaumont|1986|pages=160-161}} == Biografie == Appollodorus se geboorte- en sterfdatums is onbekend. Daar word algemeen aanvaar dat hy in 130-87 v.C. gefloreer het, maa...')
23:1323:13, 27 Mei 2024 Apollodorus die Epikuriër (geskiedenis | wysig) [1 217 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος}}; floreer in die 2de eeu v.C.) was 'n Epikuriese filsoof en hoof van die Epikuriese skool in Athene. Volgens Diogenes Laërtius is hy die ''Tiran van die Tuin'' ({{lang-el|Κηποτύραννος}}) genoem omdat hy 'n soort tirannie of oppergesag in die tuin of skool van Epikurus uitgeoefen het.<ref name="diogx26">Diogenes Laërtius, x. 26</ref> Hy was die onderwyser van Zeno van Sidon,<ref...')oorspronklik geskep as "Apollodorus die Epikuriaan"
22:3622:36, 27 Mei 2024 Apollodorus van Telmessos (geskiedenis | wysig) [1 200 grepe] Johannescharlesventer(besprekings | bydraes)(Nuwe bladsy geskep met 'Apollodorus van Telmessus was volgens Artemidorus 'n belangrike en bekende man (ἀνὴρ ἐλλόγιμος), en het klaarblyklik 'n werk oor drome geskryf.<ref>Artemidorus, ''Oneirocritica'' 1.82</ref> Dit wil voorkom asof dit spesifiek gehandel het oor die Oedipus-kompleks.<ref>Die Oedipus-kompleks is 'n psigoanalitiese konsep wat vanaf 1897 ontwikkel is deur die Weense psigiater Sigmund Freud. Dit behels dat die kind 'n instinktiewe eroti...')