Gail Edwards
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gail Edwards | |
Geboortenaam | Gail June Edwards |
---|---|
Geboorte | 27 September 1952 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–1994, 2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gail Edwards (gebore 27 September 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse It's a Living (1980), Full House (1987), The Family Man (1990), en Blossom (1990).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1983: Get Crazy
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1980: It's a Living
- 1987: Full House
- 1990: The Family Man
- 1990: Blossom
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1978: Danny Thomas: Young & Foolish
- 1979: Starting Fresh