Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Felix Bressart (2 Maart 1892 – 17 Maart 1949) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ninotchka (1939), The Shop Around the Corner (1940), Comrade X (1940), en To Be or Not to Be (1942).