Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Ethel Griffies (26 April 1878 – 9 September 1975) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Karenina (1935), The Mystery of Edwin Drood (1935), Castle in the Desert (1942), en The Birds (1963).