Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Estelle Taylor (20 Mei 1894 – 15 April 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventurer (1920), A Fool There Was (1922), Don Juan (1926), en Street Scene (1931).