Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Edna Best (3 Maart 1900 – 18 September 1974) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Knew Too Much (1934), South Riding (1938), The Late George Apley (1947), en The Ghost and Mrs. Muir (1947).