Dovyalis revoluta
iSimangaliso-wildeappelkoos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Genus: | Dovyalis |
Spesie: | D. revoluta
|
Binomiale naam | |
Dovyalis revoluta Thom, (1971)
|
Die iSimangaliso-wilde-appelkoos (Dovyalis revoluta) is 'n struik wat deel is van die Salicaceae-familie.
Dit is endemies aan KwaZulu-Natal en kom naby Hluhluwe voor. Die spesie is eers as 'n erkende spesie beskou, later herklassifiseer as 'n sinoniem vir Dovyalis zeyheri en is weer geherklassifiseer as 'n unieke spesie.
Die boom word krities bedreig en sy FSA-nommer is 760.[1]