Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Diana Serra Cary (gebore 29 Oktober 1918) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain January (1924), Helen's Babies (1924), en April Fool (1926).