Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Dean Norris (gebore 8 April 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Total Recall (1990) en Get the Gringo (2012), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Under the Dome (2013).