Cork Hubbert
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cork Hubbert | |
Geboortenaam | Carl Hubbert |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cork Hubbert (3 Julie 1952 – 28 September 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Caveman (1981) en Legend (1985), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en The Charmings (1987).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1979: Property
- 1981: Caveman
- 1985: Legend
- 1991: The Ballad of the Sad Cafe
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1980: Magnum, P.I.
- 1987: The Charmings
Video's[wysig | wysig bron]
- 2002: Creating a Myth... the Memories of 'Legend'