Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Christopher Gaze (gebore 12 Mei 1952) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cool Runnings (1993) en in die televisiereekse Saban's Ninja Turtles: The Next Mutation (1997) en Stargate SG-1 (1997).