Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Christine Amor (gebore 1952) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Sleep (1990) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Are You Being Served in Australia? (1980), en H2O: Just Add Water (2006).