Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Chelsea Alden (gebore 7 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Tale (2018) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), Veep (2012), en 13 Reasons Why (2017).