Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Cameron Ansell (gebore 28 November 1992) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Breakfast with Scot (2007) en in die televisiereekse The Save-Ums! (2003), Skyland (2005), en Spider Riders (2005).