Cai Zhenhua
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Hierdie is 'n Chinese naam; die van is Cai.
Cai Zhenhua (Vereenvoudigde Chinees: 蔡振华; Tradisionele Chinees: 蔡振華; Pinyin: Cài Zhènhuá; gebore 3 September 1961 in Wuxi, Jiangsu) is 'n voormalige manlike tafeltennis speler uit China. Hy is die adjunk-direkteur van die staat se algemene administrasie van sport en die president van die Chinese Voetbalvereniging, die Chinese Pluimbalvereniging en die Chinese Tafeltennisvereniging.[1][2][3]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 5 September 2017.
- ↑ 中国羽协换届选举 蔡振华当选主席副主席共24人
- ↑ 蔡振华任中国乒协主席 18副主席辅佐欲续辉煌