Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Buddy Baer (11 Junie 1915 – 18 Julie 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Quo Vadis (1951), Jack and the Beanstalk (1952), en Once Upon a Horse... (1958), en in die televisiereeks Adventures of Superman (1952).