Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Bruce Alexander (gebore 28 Mei 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomorrow Never Dies (1997) en in die televisiereekse A Touch of Frost (1992), Mercury (1996), en Legacy of the Silver Shadow (2002).