Brakdoring
Brakdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Vachellia |
Spesie: | V. r. subsp. clavigera
|
Binomiale naam | |
Vachellia robusta subsp. clavigera (E.Mey.) Kyal. & Boatwr., 2013
| |
Sinonieme | |
|
Die brakdoring (Vachellia robusta subsp. clavigera) is 'n doringboom wat in rivieroewerbos groei in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier. Dit is inheems aan Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Dit kom volop voor rondom die Tshokwane-piekniekplek in die Krugerwildtuin.[1] Die boom het heldergroen blare in die lente. Dit is 'n subspesie van die enkeldoring (Vachellia robusta, voorheen bekend as Acacia robusta).
Die boom se FSA-nommer is 183.1.[2][1]
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 72. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brakdoring.