Bosluiskloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Natuurskoon van bo geneem.
Landskap
Landskap

Bosluiskloofpas lê op 'n grondpad wat lei na die Gamkapoortdam aan die noordelike helling van die Klein Swartberge tussen Ladismith en Calitzdorp. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 000 m bo seevlak en het 'n maksimumsteilte van 1:14.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Koördinate: 33°20′31.8″S 21°29′06.7″O / 33.342167°S 21.485194°O / -33.342167; 21.485194