Bespreking:Wisselstroom

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel se inhoud is nou uitstekend! Goed gedoen! Dit is wat ons wil sien! Groete! Oesjaar (kontak) 07:58, 29 Mei 2018 (UTC)[antwoord]
Is hierdie woord korrek: transformstors? Groete! Oesjaar (kontak) 08:00, 29 Mei 2018 (UTC)[antwoord]
Die korrekte vertaling vir Skin effect is huideffek, nie vel nie. Bevestig deur ou Telkom Tegniese Woordeboek. Groete! Oesjaar (kontak) 08:16, 29 Mei 2018 (UTC)[antwoord]