Bespreking:Venesië
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Venesië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Venesië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaalnotas[wysig bron]
- geldmagsentrum het ek maar gemunt vir Finanzzentrum. Finansiële sentrum klink so... pffff. Buitendien, daardie klinkende munte het die kitaar laat slaan. Suidpunt (kontak) 10:35, 7 Augustus 2018 (UTC)
saam, tesaam of ekstra...[wysig bron]
Gemeenskap, die sin:Vanaf Mei 2019 sal toeriste, wat met openbare vervoermiddels in Venesië aankom, €3 saam met hul kaartjie betaal. Moet die saam nie eerder ekstra saam wees nie? Groete! Oesjaar (kontak) 19:19, 13 Augustus 2020 (UTC)
- Ook, moet ondieptes in die strandmeer nie dalk vlakwater in die strandmeer wees nie? Oesjaar (kontak) 19:22, 13 Augustus 2020 (UTC)
- Verbeter. Voyageur (kontak) 20:37, 13 Augustus 2020 (UTC)
- Ook, moet ondieptes in die strandmeer nie dalk vlakwater in die strandmeer wees nie? Oesjaar (kontak) 19:22, 13 Augustus 2020 (UTC)