Bespreking:Skaap
Inderdaad! Een of ander skaap moes hiermee begin het! Ek het die woord skaap honderde kere gebruik in artikels, is daar 'n eenvoudige manier om dit skakels te maak? Oesjaar.
- Al metode wat ek ken is een vir een. Groete. Anoniem
- Eish!!
- Met eish ja, met eish.
- Eish!!
Klank[wysig bron]
Wat is die amptelike wyse waardeur die geluid van 'n skaap op skrif voorgestel word in Afrikaans?
- Volgens dieregeluide sal 'n skaap blêr of bê. Groete. Frank (kontak) 17:14, 10 Junie 2013 (UTC)
Hulp nodig met benamings[wysig bron]
Dag mede-wikipediane! Ek het nou weer 'n turksvy opgetel: Die foto wat ek hier ingevoer het, het net Latynse benamings by die oorspr. lêer.
Kan iemand dalk help om skaap se verteringstelsel vir ons te benoem in goeie Afrikaans? 'n Slagter, veearts of skaapboer behoort seker te weet! Die uwe, Aliwal2012 (kontak) 11:36, 3 Augustus 2013 (UTC)
- My antwoorde so ver:
- 1-14 dele van die pens ?
- 15 Netmaag,
16 Melkpens,
17 Slukderm,
18 Milt.
- 1-14 dele van die pens ?