Bespreking:Siviele ingenieurswese

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

sê mens ook nie burgerlik nie? 81.245.174.228 19:22, 6 April 2006 (UTC) Barbaar 19:27, 6 April 2006 (UTC)[antwoord]

Ek het nog nie daarvan gehoor as burgerlike ingenieurswese nie. --Alias 20:31, 6 April 2006 (UTC)[antwoord]
Ek dink siviele ingenieurswese is reeds te sterk gevestig --RM 03:21, 7 April 2006 (UTC)[antwoord]
dis dalk moontlik... ek dink maar net burgerlik klink mooier en veral glad nie engels nie... Barbaar 20:59, 24 April 2006 (UTC)[antwoord]

Ek het 6 jaar siviele ingenieurswese geswot en werk al 3 jaar in die bedryf en nog nooit gehoor van burgerlike ingenieurswese nie Menno 09:39, 15 Junie 2006 (UTC)[antwoord]