Bespreking:Oranjerivier
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Oranjerivier-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Oranjerivier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
D.H. Steynbrug[wysig bron]
Gebruiker:Schallabrak, jy stel in die artikel dat dit 'n staalraambrug is. Sien die foto by Bethulie, dit is 'n brug van beton. Groete!
- Die brug is ook nie 121m lank nie, sien Bethulie. Oesjaar (kontak) 20:58, 19 Desember 2019 (UTC)
- Jammer daaroor - Volgens Feitegids (Isabel Uys) het dit so gesê. Die meter was ook daaraan opeteken. Weet nie of ons dit moet verfieer nie, want daar is nie 'n bron op die Bethulie blad nie. Groete. Schallabrak (kontak) 10:28, 20 Desember 2019 (UTC)
- Die brug is ook nie 121m lank nie, sien Bethulie. Oesjaar (kontak) 20:58, 19 Desember 2019 (UTC)