Bespreking:National Coloured Congress

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

@Sobaka: Is dit die CCC wat die IEC op sy resultate vir Wes-Kaap 1.76% gee? Jcwf (kontak) 16:25, 2 Junie 2024 (UTC)[antwoord]

ː @Jcwf: Jaap. Ja inderdaad dieselfde party. Hulle is as die Cape Coloured Party (CCC) gestig en na die naamverandering word die CCC akroniem nog steed op die OVK se databasis gebruik. Sobaka (kontak) 18:29, 2 Junie 2024 (UTC)[antwoord]