Bespreking:Kardioïed
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kardioïed-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kardioïed
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
My wiskunde woordeboek gee cardioid: kardioïed, hartkromme. Ek neem aan al die bladsye moet by ...ïed eerder as ïd kom. Ons moet seker ook aansture maak vanaf die meervoude en spellings sonder die deelteken. Lekker nuwe onderwerp! --Alias 21:30, 28 Januarie 2006 (UTC)
- Ah - ek is bly jy het 'n woordeboek met die woorde in - ek was nie seker of dit 'n e op die einde moes hê nie. Ja dit alles van Wankel-enjin af... Laurens
- Geld dit dan ook vir episikloïed, Hipotrogoïd, Epitrogoïd ens? Laurens 21:39, 28 Januarie 2006 (UTC)
- Ja. Het jy Kategorie:Titels met spelfoute gesien wat ek gemaak het? Ek dink dit sal dit vir ons makliker maak om foutiewe skakels (ook dié wat in die toekoms gemaak gaan word) op te spoor. --Alias 22:39, 28 Januarie 2006 (UTC)