Bespreking:Hangende Tuine van Babilon

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Titel[wysig bron]

@Burgert Behr: moet die titel nie "Hangende Tuine van Babilon" wees nie? - Rooiratel (kontak) 11:10, 15 Maart 2021 (UTC)[antwoord]

@Rooiratel: Pharos gee hangende tuin en HAT hangende tuine. Dit is vir my om't ewe. Jy kan dit skuif as jy wil. ~ Burgert (kontak) 11:26, 15 Maart 2021 (UTC)[antwoord]

Dankie Burgert. Ek dink meeste mense ken dit in die meervoud. Ek sien in amper alle tale is dit ook in die meervoud, so ek sal dit maar skuif (met 'n aanstuur vanaf die enkelvoud titel). Rooiratel (kontak) 11:29, 15 Maart 2021 (UTC)[antwoord]