Bespreking:Hakea
Hierdie artikle verwys myns insiens na die genus Hakea waarvan die Silwerhakea 'n spesie is en kan dus nie versmelt word nie. Groete! Oesjaar (kontak) 14:32, 6 Desember 2017 (UTC)
- Hierdie artikel gaan nie oor die genus nie, maar oor net een spesie: die indringerplant Silwerhakea