Bespreking:Drakenstein
Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein[wysig bron]
@AFM:, jy verwys na Hendrik Adriaan van Reede tot Drakenstein, die Heer van Mijdrecht in die artikel. Is dit dalk Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein? Groete! Oesjaar (kontak) 09:05, 5 Julie 2023 (UTC)
Versmelt met "Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit"?[wysig bron]
Is die bladsy 'n ander onderwerp as Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit, of kan ons die twee maar versmelt? - Rooiratel (kontak) 12:05, 19 Oktober 2023 (UTC)