Bespreking:Ammoniak
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ammoniak-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ammoniak
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hoe gemaak? Ammoniak is Ammonia in Engels en die Ammonium nie! Oesjaar (kontak) 16:11, 30 Maart 2014 (UTC)
Dit sal beslis moet skuif (volgens WAT):
Ammonium: Die eenwaardige chemiese radikaal -NH4 wat dikw. in verbindinge aangetref word wat baie ooreenstem met dié van die alkalimetale, bv. ammoniumchloride, NH4Cl.
Ammoniak: 'n Kleurlose, gasvormige verbinding van stikstof en waterstof, NH3, met 'n sterk, stekende reuk en smaak; dit ontstaan by die ontleding van stikstofhoudende organiese stowwe, soos by verrottingsprosesse, bv. van mis, of as neweproduk van gas- en kooksfabrieke, maar is ook bereibaar, bv. deur 'n ammoniumsout met 'n alkalibasis te verhit of, kommersieel, deur bv. die samestellende gasse te lei oor yster as katalisator by 450-600 °C en 200 atm. druk. Suidpunt (kontak) 16:22, 30 Maart 2014 (UTC)
- Suidpunt, die artikel is reg, die taalskakels is verkeerd! Oesjaar (kontak) 16:40, 30 Maart 2014 (UTC)
- Nou is die taalskakels reg! Suidpunt (kontak) 16:48, 30 Maart 2014 (UTC)
- Suidpunt, die artikel is reg, die taalskakels is verkeerd! Oesjaar (kontak) 16:40, 30 Maart 2014 (UTC)
- Dankie! Oesjaar (kontak) 17:09, 30 Maart 2014 (UTC)