Bespreking:Aanduider
Titel[wysig bron]
@Jcwf kan ons die meeste inhoud op hierdie bladsy skuif na pH-aanduider, en 'n ander bladsy skep vir Redoks-aanduiders ens. Sien hier. Dan kan ons hierdie 'n dubbelsinnigheids bladsy maak. - Rooiratel (kontak) 09:14, 20 Julie 2023 (UTC)
- Soos jy wil Rooiratel. Dis soos die Engelstaliges dit doen, maar byv. nie die Duitsers nie, sien hier
- Jcwf (kontak) 12:08, 20 Julie 2023 (UTC)
- Dankie, ek het dit nie gesien nie. Ek get vir 'n wikidata item gesoek waaraan ek dit kan koppel. In daai geval kan ons dit maar los. Dankie @Jcwf. - Rooiratel (kontak) 12:51, 20 Julie 2023 (UTC)
- PS Iets anders: Het jy gesien dat die ammoniumsulfied artikel nou na die Engelse ammoniumwaterstofsulfied verwys?
- Met betrekking tot ammoniumsulfied, dit is aan die regte wikidata item gekoppel. Sien hier. Dit is net enwiki wat die bladsy aanstuur. Sien hier.