Bespreking:1939
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die 1939-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van 1939
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sê ons nie Warskou in Afrikaans nie? Ek het nie my boeke by my nie. --Alias 06:55, 27 Mei 2005 (UTC)
- Ek dink albei vorme is aanvaarbaar (ek het 'n aantal Afrikaanse tydskrifte esv. wat die Duitse naam Warschau gebruik, moontlik omdat dit ook die Nederlandse taalgebruik is). Warskou is egter 'n logiese keuse - dis werklik Afrikaans... -Voyageur