Besançon-katedraal
Besançon-katedraal | ||
Die Katedraal van St. Johannes in Besançon | ||
Denominasie | Rooms-Katolieke Kerk | |
Adres | Cathédrale Saint-Jean Saint-Étienne, 9 rue de la Convention, 25000 Besançon |
Die Besançon-katedraal of Katedraal van St. Johannes (Frans: Cathédrale Saint-Jean de Besançon) is 'n katedraal in Besançon, Frankryk. Die kerk met sy Romeinse, Gotiese en barok-styl is in die 9de eeu deur keiser Karel die Grote laat bou, en in die 12de en weer in die 18de eeu herbou.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Besançon-katedraal.
- (fr) Amptelike webwerf