Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Arno Assmann (30 Julie 1908 – 30 November 1979) was 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Immer will ich dir gehören (1960).