Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Amy Sedaris (gebore 29 Maart 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Elf (2003), Jennifer's Body (2009), en Puss in Boots (2011), en in die televisiereeks Strangers with Candy (1999).