Alma mater
Alma mater (Latyn: alma "voedsaam/vriendelik", mater "moeder"; mv. [selde gebruik] almae matres) is 'n allegoriese Latynse frase wat na 'n universiteit of kollege verwys waar 'n persoon voorheen gestudeer het.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Alma mater. |
Sien alma mater in Wiktionary, die vrye woordeboek. |