Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Alan Baxter (19 November 1908 – 7 Mei 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Son Is a Criminal (1939), Borrowed Hero (1941), Saboteur (1942), en Paint Your Wagon (1969).