Agter-Bruintjieshoogte
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Agter-Bruintjieshoogte is 'n streek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, noord van Bruintjieshoogte. Dit omvat die bolope van die Klein-Visrivier en is genoem na Nic de Bruyn (of De Bruin), eertydse heemraad van Swellendam.
Bron[wysig | wysig bron]
- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.