Afgesonderde spinnekopbos
Afgesonderde spinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. rostellaris
|
Binomiale naam | |
Serruria rostellaris Salisb. ex Knight, (1809)
|
Die afgesonderde spinnekopbos (Serruria rostellaris) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Grabouw tot Hermanus, Groenlandberg, Caledon, Swartberg en Kleinrivierberge voor.
In Engels staan dit as die Remote Spiderhead bekend.