Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Adam Arkin (gebore 19 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween H20: 20 Years Later (1998) en Hitch (2005), en in die televisiereekse Northern Exposure (1990) en Chicago Hope (1994).