590

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
590
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 585 | 586 | 587 | 588 | 589 | ◄ 590 ► | 591 | 592 | 593 | 594 | 595 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:590
Kalenders  
Langobardiese tremissis uit die tyd van Authari/Agilulf
Gregoriaanse kalender 590
DXC
Ab urbe condita 1343
Armeense kalender 39

ԹՎ ԼԹ

Chinese kalender 3286 – 3287

丙酉 – 丁戌

Ethiopiese kalender 582 –583
Hebreeuse kalender 4350 – 4351
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 645 – 646
- Shaka Samvat 512 – 513


Die jaar 590 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • 3 SeptemberPous Gregorius I volg Pous Pelagius II op.
  • Childebert van Austrasië val vir die vierde keer die Langobarde aan. Hierdie keer saam met die eksarg van Ravenna. Twee Frankiese leërs is betrokke, een nader Milaan en die ander ruk na Verona op.[1]
  • Die Langobarde onder Authari verdedig hulself suksesvol met wapens en diplomasie. Die Franke tree af, om tot Pepin se groot veldtogte van 755-756 nie noemenswaardig weer in Italië te verskyn nie. Authari het die Lombardiese koninkryk herstel en dit deur 'n groot krisis gelei.[1]
  • Agilulf volg Authari op as koning van die Langobarde en trou met sy weduwee Theodalinde.[2]
  • Bahram Chobin organiseer 'n opstand teen Hormizd IV van Persië. Die hof besluit om die sjah tereg te stel en sit sy seun op die troon as Khosrow II.[3]
  • Bahram verdryf Khosrow II en word koning as Bahram VI. Khosrow vlug na Konstantinopel.[3]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.
  2. Borri, F. (2018). Agilulf. In: Brill Encyclopedia of Early Christianity Online. Brill. doi:10.1163/2589-7993_EECO_SIM_00000079.
  3. 3,0 3,1 Welsh, William E. (2016). ""Bitter Rivals: The Byzantine-Sassanid Wars."". Medieval Warfare. 6 (3): 6–9.