584

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
584
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 579 | 580 | 581 | 582 | 583 | ◄ 584 ► | 585 | 586 | 587 | 588 | 589 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:584
Kalenders
Gregoriaanse kalender 584
DLXXXIV
Ab urbe condita 1337
Armeense kalender 33

ԹՎ ԼԳ

Chinese kalender 3280 – 3281

庚卯 – 辛辰

Ethiopiese kalender 576 –577
Hebreeuse kalender 4344 – 4345
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 639 – 640
- Shaka Samvat 506 – 507


Die jaar 584 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Andeca volg Eboric op as koning van die Suevi.
  • Childebert van Austrasië val die Langobarde van Noord-Italië aan. Die hertoë begin om te besef dat hulle 'n koning nodig het.[1]
  • Tien jaar sonder koning het die hele gebied van die Langobarde in die hande van die magtige hertoë gelaat. Die monargie word herstel met Cleph se seun Authari op die troon, maar die hertogdomme Spoleto en Benevento bly onafhanklik[1]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.