Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
William Haines (2 Januarie 1900 – 26 Desember 1973) was 'n Amerikaanse akteur en kunsregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tell It to the Marines (1926), West Point (1927), Show People (1928), en Just a Gigolo (1931).