Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Veda Ann Borg (11 Januarie 1915 – 16 Augustus 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kid Galahad (1937), The Falcon in Hollywood (1944), Mildred Pierce (1945), en The Bachelor and the Bobby-Soxer (1947).