Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Urda Arneberg (26 Januarie 1929 – 14 Mei 2000) was 'n Noorse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Roser til Monica (1956), Ut av mørket (1958), en Høysommer (1958).