Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Tom Adams (9 Maart 1938 – 11 Desember 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Escape (1963), Fathom (1967), en O.K. Yevtushenko (1968), en in die televisiereeks Strike It Rich! (1986).