Alle openbare logboeke
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikipedia. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 22:31, 3 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Arianisme (Nuwe bladsy geskep met 'regs|duimnael|250px|Die koepel van die Doopvont van die Ariane in [[Ravenna, met 'n beeld van die doop van Jesus.]]duimnael|250px|[[Konstantyn die Grote en die Konsilie van Nicea verbrand Ariaanse boeke, beeld uit omstreeks 825.]] Die '''Arianisme''' is 'n stroming binne die Christendom wat ontstaan het aan die begin van d...') Etiket: Disambiguation links
- 15:43, 3 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Thüringers (Nuwe bladsy geskep met '350px|duimnael|Europa in omstreeks 480; die Thüringers ('''Thuringi''') in bruin. Die '''Thüringers''' (Latyn: ''Thuringi'', ''T(h)ueringi'' of ''T(h)oringi'') was 'n verbond van verskillende Germaanse stamme, veral Hermanduri, maar ook Warne en 'n deel van die Angele en Sueve. == Geskiedenis == Omstreeks 400 het hulle die Koninkryk van Thüringe gestig, wat gestrek het tussen...')
- 22:09, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Gepide (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|300px|Gepidia, kortstondige maksimum omvang van die Gepidiese gebied, 539-551 Die '''Gepide''' (ook die Latynse vorm ''Gepidae'' word gebruik) was 'n Oos-Germaanse volk wat verwant was aan die Gote. In die 3de eeu val hulle saam met die Gote die Romeinse provinsie Dacia binne, en neem besit van die noordwestelike deel daarvan. Die naam 'Gepide' kan afgelei wees van "Gepant...')
- 21:20, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Herminone (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Stamme in Europa omstreeks 50 n.C. Die '''Herminone''' was een van die Germaanse volksstamme wat in middel-Duitsland gewoon het. Hul gebied het tot aan die grense van die Donau gestrek. Die Herminone is óf na 'n stamheld, Ermino, vernoem, óf het die naam verkry deur taalkundige diversiteit.<ref>Tacitus, ''De origine et situ Germanorum'' 2.2.</ref> Die volgende stamme...')
- 20:24, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Zwevegem (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas stad | amptelike_naam = Zwevegem | beeld_kaart = Zwevegem West-Flanders Belgium Map.svg | kaart_onderskrif = ligging binne die sentrumstad Kortrijk<br> in die provinsie Wes-Vlaandere | koördinate = {{koördinate|50|48|45|N|3|19|59|E|type:city_region:BE|aansig=inlyn,titel}} | beeld_wapen = Zwevegem wapen2.svg | beeld_vlag = Flag of Zwevegem.svg | vlag_onderskrif...')
- 17:38, 2 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Suebe (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Kaart van die Romeinse Ryk in 125 onder [[Hadrianus, met die woongebied van die ''Suebi'' in die noorde en die suide van die teenswoordige Duitsland]] duimnael|Uitbreiding van die ryk onder Rechiar Die '''Suebe''' of '''Suewe''' (Latyn: ''Suebi'') was 'n Wes-Germaanse volk wat rondom die begin van die jaartelling tussen die Ryn en die Oossee (''Mare Suebicum'' in die Laty...')
- 23:28, 1 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Antinoös (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Antinoös | beeld = Bust Antinous Hermitage GR-4220 n1.jpeg | beeldgrootte = 235 | beeldonderskrif = Borsbeeld van Antinoö-Dionysus (Hermitage Museum) | geboorteplek = Claudiopolis, Bithynia, Romeinse Ryk | geboortedatim = ongeveer 111 | sterfdatum = ongeveer 130 (op ouderdom 18–19) | sterfp...')
- 00:43, 1 Junie 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Foederati (Nuwe bladsy geskep met ''''Foederati''' (meervoud van die Latynse ''foederatus'', “verbonde”) is 'n term wat vandag veral geassosieer word met die Germaanse stamme wat as foederati opgetree het in die Romeinse Ryk in die eerste eeue n.C. Die begrip is egter ouer as die tydperk. == Tydens die Republiek == In die eerste eeu v.C. het Rome reeds beskik oor 'n stelsel waarvolgens die verskillende stammme op die Apennynse skiereiland opgedeel is in bepaalde “klasse”...')
- 22:38, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Lys van konings van die Lombarde (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Goue munt van koning Cunibert {| class="toccolours" style="margin: 0 2em 0 2em;" |'''NAAM'''||align="right"|'''PERIODE'''||'''Opmerkings:''' |- |||align="right"|'''380 - 774'''|| '''Konings van die Lombarde''' |- |Angelmund||align="right"|380 - 410 |- |Lamisso||align="right"|410 - 420 |- |Lethuc||align="right"|420 - 460 |- |Hildeoc||align="right"|460 - 480 |- |Go...')
- 22:27, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Cleph na Clef geskuif
- 22:24, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Cleph (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Cleph<br />Sleoph ? | opskrif1 = |1 = leef |1 = ? – 574 | opskrif2 = titel |2 = Koning van die Lombarde | opskrif3 = regeer |3 = 572-574 | opskrif4 = voorganger |4 = Alboin |opskrif5 = opvolger |5 = Interregnum tot 584 | opskrif 6 = vader |6 = ?...')
- 21:37, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Alboin (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|200px|Die moord op Alboin, geskilder deur Charles Landseer '''Alboin''' (vóór 526 – 28 Junie 572 of 573) was die eerste Lombardiese koning in Italië. Nadat hy in samewerking met die Aware die Germaanse Gepide-stam verslaan het, val hy (volgens sommige bronne aangespoor deur generaal Narses, die Griekse stadhouer van Italië), Italië binne. Italië het...')
- 21:16, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Audoin (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Audoin | tipe = Koning van die Lombarde | opskrif1 = regeer |1 = omstreeks 546 tot 560 | opskrif2 = sterfdatum |2 = 565 (óf 563) |opskrif3 = voorganger |3 = Waltari |opskrif4 = opvolger |4 = Alboin |opskrif5 = vader |5 = |opskrif6 = moeder |6 = |opskrif...')
- 20:55, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Waltari (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | beeld = | naam = Waltari | tipe = Koning van die Lombarde | opskrif1 = regeer |1 = omstreeks 539 tot 546 | opskrif2 = sterfdatum |2 = 546 |opskrif3 = voorganger |3 = Wacho |opskrif4 = opvolger |4 = Audoin |opskrif5 = vader |5 = Wacho |opskrif6 = moeder |6 = Silinga |opskri...')
- 20:36, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Wacho (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Lombardiese grondgebied in die tyd van Wacho '''Wacho''' (omstreeks 480 - 539) was van 510 tot 539 hoofman (koning) van die Lombarde. Hy het homself tot koning verklaar nadat hy in 510 sy oom, en koning van die Lombarde, Tato, vermoor het en dié se seun Hildechis verslaan het. Wacho het deur middel van huwelike goeie verhoudings opgebou met ander Germaanse koninkryke. == Lewe == Wacho was getroud met Radegu...')
- 19:57, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Tato (Nuwe bladsy geskep met ''''Tato''' (? - 510) was koning van die Lombarde tussen ongeveer 495 tot 510. Hy was die seun van Klaffo. == Geskiedenis == Ten tyde van Tato se bewind het die Lombarde in die huidige Oostenryk gewoon. Van daaraf het die Lombarde omstreeks 500 oor die Donau-rivier getrek na die vlaktes van Hongarye. Hier het hulle betrokke geraak in 'n oorlog met die Herule. Volgens oorlewering het beide volke eers in vrede naas meka...')
- 19:38, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Klaffo (Nuwe bladsy geskep met ''''Klaffo''' was omstreeks 490-500 koning van die Lombarde, ten tyde van die Groot Volksverhuising. Hy was die seun van Godehok. Hy is opgevolg deur sy seun Tato. Klaffo is een van die Lombardiese konings waaroor Paulus Diakonus weinig geskryf het. Uit die periode dat hy oor die Lombarde geheers het is daar daarom ook geen gebeurtenisse bekend. == Bronne == * Paulus Diakonus, ''Lombardiese geestelike'' {{Saadjie}} {{Normdata}} Kateg...')
- 19:30, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Godehoc na Godehok geskuif
- 19:27, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Godehoc (Nuwe bladsy geskep met ''''Godehoc''' of '''Goduoc''' was omstreeks 480-490 hertog van die Lombarde. Hy was die opvolger van Hildeoc. Ten tyde van Godehoc se heerskappy verhuis die Lombarde van die huidige Duitse deelstaat Sakse en Boheme na die gebied waar die Rugiërs voorheen gewoon het (Oostenryk). Godehoc is opgevolg deur sy seun Claffo. == Bronne == * Paulus Diaconus, ''Lombardiese geestelike'' {{Saadjie}} {{Normdata}} Kategorie:Konings')
- 19:19, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Hildeoc (Nuwe bladsy geskep met ''''Hildeoc''' of '''Hilduoc''' was die vierde koning van die Lombarde. Hy regeer in die middel van die vyfde eeu, in 'n tyd toe die Lombarde gewoon het tussen die middelloop van die Donau en Norikum, wat gedeeltelik deur die Romeine ontruim is. Paulus Diakonus, outeur van die ''Historia gentis Langobardorum'', vermeld byna niks oor Hildeoc, behalwe dat hy die vierde seun en opvolger was van koning Lethuoc, oprigter v...')
- 00:28, 31 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Interregnum (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|interregnum '''Interregnum''' (meervoud '''interregna''' of '''interregnums''') is die Latynse uitdrukking vir 'n tussenregering. Oorspronklik het die begrip by die Romeine die tyd tussen die dood van die een koning en die benoeming van die volgende koning beteken. Later is bedoel die tyd waarin daar geen konsuls was. Vir die periode is 'n senator tot interrex be...')
- 22:52, 30 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Pepyn van Italië (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas2 | naam = Pepyn | leur = #ccf | beeld = Pépin d'Italie.jpg | beeldonderskrif= Pepyn, soos uitgebeeld op 'n 10de eeuse afskrif van 'n manuskrip wat oorspronklik gemaak is in 829–836. | titel = Koning van Italië | opskrif1 = bewind |1 = 781 – 810 | opskrif2 = kroning |2 = 781, Rome | opskrif3 = voorganger |3 = Karel die Grote | opskrif4...')
- 20:03, 30 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Godescalc-evangelistarium (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Christus in majesteit duimnael|Miniatuur met Lukas die evangelis (fol. 1r) van die geskrif Die '''Godescalc-evangelistarium''' is 'n geïllustreerde manuskrip wat tussen 781 en 783 vermoedelik gemaak is in Aken in opdr...')
- 23:29, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Seleukië (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Seleukië''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος}}; floreer in omstreeks 150 v.C.) was 'n Stoïsynse filosoof en 'n student van Diogenes van Babilon. Apollodorus is bekend daarvoor dat hy Sinisme beskryf het as "die kort pad na deugde",<ref name="diog1"/> en hy was moontlik die eerste Stoïsyn na die tyd van Zeno en Ariston om op sistematiese wyse die versoening van Stoïsisme met Si...')
- 22:56, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Phaleron (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Phaleron''' (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος Φαληρεύς, ''Apollódōros Phalēreύs'', omstreeks 445 – 4de eeu v.C.) was 'n antieke Atheense student en een van die voorste ondersteuners van Sokrates<ref name=peen>{{cite web|url=http://peenef2.republika.pl/angielski/hasla/a/apollodorus.html|title=Apollodorus of Phaleron|author=Robert T. Ptaszek|date=20 Februarie 2012|access-date=21 Februarie 2012|archive-date=2 Januarie 2014|archive...')
- 22:09, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Kommunes van Frankryk na Franse kommunes geskuif
- 22:07, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Kommunes van Frankryk (Nuwe bladsy geskep met '450px|duimnael|regs|Kaart van die kommunes van Frankryk se metropolitaanse gebiede Die '''kommune''' of '''{{Lang|fr|commune|italic=no}}''' ({{IPA-fr|kɔmyn|-|LL-Q150 (fra)-WikiLucas00-commune.wav}}) is 'n administratiewe afdelingsvlak in die Franse Republiek. Franse kommunes is soortgelyk aan munisipaliteite in Suid-Afrika, ''gemeinden'' in Duitsland, ''comuni'' in Italië, ''gemeentes'' in Nederl...')
- 19:51, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Quiroga, Galisië (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Nedersetting |amptelike_naam=Quiroga |ander_naam= |inheemse_naam= |nedersetting_tipe=Munisipaliteit |bynaam= |slagspreuk= |translit_taal1= |translit_taal1_tipe= |translit_taal1_inligting= |translit_taal2= |translit_taal2_tipe= |translit_taal2_inligting= |beeld_stadsilhoeët=Casa_concello_Quiroga.jpg |beeldgrootte= |beeldbyskrif=Stadsaal |beeld_vlag=Flag of Quiroga.svg |vlaggrootte= |vlagskakel= |beeld_seël= |seëlskakel= |seëlgrootte= |beeld_skild=...')
- 02:43, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Apollodorus die Epikuriaan na Apollodorus die Epikuriër geskuif
- 02:35, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Epitoom (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Epitoom''' (Grieks: ἐπιτομή, van ἐπιτέμνειν, ''epitemnein'' "om kort te knip") is 'n opsomming, of iets wat 'n groter werklikheid verteenwoordig. Dit word ook gebruik as sinoniem vir die woord "beliggaming".<ref>{{cite web |title=Epitome |url=https://www.oxfordlearnersdictionaries.com/definition/english/epitome?q=epitome |website=Oxford Learner's Dictionary |publisher=2019 Oxford University Press |access-date=1 November 2019 |ref=oxf}}</...')
- 01:42, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Digeste (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Boek | naam = ''Digeste'' | beeld = Digesto 02.jpg | oorspronklike titel = ''Digesta'' | outeur = Tribonianus | vertaler = | voorwoord = | illustrasies = | land = Bisantynse Ryk | taal = | oorspronklike taal = Latyns | reeks...')
- 00:30, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Domitius Ulpianus (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Domitius Ulpianus | beeld = Statue dedans le Palais de justice.JPG | beeldonderskrif = 19de eeuse standbeeld in die nieu-klassieke Palais de Justice in Brussel, België. | geboortename = | geboortedatum = 170 n.C. | geboorteplek = Tirus, Libanon | sterfdatum = 228 n.C. | sterfplek...')
- 00:05, 29 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Corpus Iuris Civilis (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|regs|''Corpus Iuris Civilis'', 1583 duimnael|[[Justinianus I afgebeeld op 'n mosaïek in die kerk van die Basiliek van San Vitale in Ravenna, Italië]] duimnael|''Corpus Iuris Civilis'', 1607 Die '''''Corpus Iuris Civilis''''' is 'n skriftelik neergelegde v...')
- 22:18, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes het bladsy Athenaeus van Naucratis na Athenaeus van Naukratis geskuif
- 22:16, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Athenaeus van Naucratis (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Athenaeus van Naucratis | beeld = | beeldonderskrif = | geboortedatum = Laat-2de eeu n.C. | geboorteplek = Naucratis, Romeinse Ryk (hedendaagse Egipte) | sterfdatum = Vroeë 3de eeu n.C. | sterfplek = Onbekend | beroep = Skrywer, grammatikus em retorikus }} '''Athenaeus van Naucratis''' (Grieks: Ἀθήναιος ὁ Nαυκρατίτης van Nαυκράτιος, ''Ath...')
- 20:35, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Cirene (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' van Cirene ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος ὁ Κυρηναῖος}}) was 'n grammatikus uit antieke Griekeland wat dikwels aangehaal is deur ander Griekse grammatici, soos bv. by die skolia oor Euripides,<ref>Euripides, ''Oresteia'' 1485</ref> in die ''Etymologicum Magnum'',<ref>''Etymologicum Magnum, s. v.'' βωμολόχοι</ref> en in die Suda.<ref>Suda, ''s. vv.'' ά̀ντικρυς, βω...')
- 20:19, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Pergamon (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' (Oudgrieks: Ἀπολλόδωρος) van Pergamon was 'n retorikus uit antieke Griekeland wat die outeur was van 'n skool van retoriek, ''Apollodoreios Hairesis'' (Ἀπολλοδωρειος αἵρεσις), wat na hom vernoem is en gevolglik geopponeer is deur die skool wat deur Theodorus van Gadara (Θεοδώρειος αἵρεσις) gestig is. Apollodorus het op gevorderde ouderdom klasse in retoriek by Apollonia (Illïrië)|Apol...')
- 19:48, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Amfiktionie (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Amfiktionie''' (Oudgrieks: ''Ἀμφικτιονία'' / Amphiktionía of ''Ἀμφικτυονία'' / ''Amphiktuonía'', "liga van bure") of '''amfiktioniese bond''' was in antieke Griekeland 'n antieke religieuse verbond van stamme, state of buurlande (''Ἀμφικτίονες'' / ''Amphiktíones'' of ''Ἀμφικτύονες'' / ''Amphiktyones'' (''amfiktione'') = letterlik ''diegene wat naby woon'') wat rondom 'n belangrike heiligdom gewoon het en d...')
- 18:34, 28 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Cumae (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος}}) was 'n Griekse grammatikus uit Cumae. Hy was klaarblyklik die eerste persoon aan wie die titel "grammatikus" en "kritikus" verleen is.<ref>Clemens van Alexandrië, ''Stromata'' i. p. 309</ref> Volgens Plinius<ref>Plinius die ouere, ''Natuurlike Geskiedenis'' 7.37</ref> was sy faam so groot dat hy vereer is deur die Griekse Amfiktionië. == Verwysings == {{Verwysings}} {{Saadjie}} {...')
- 23:51, 27 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Artemita (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Artemita''' (Grieks: Ἀπολλόδωρος Ἀρτεμιτηνός) was 'n Griekse geskiedkundige wat tussen 130 en 87 v.C. geleef en gewerk het. Hy was afkomstig van die Grieks-Partiese stad Artemita in Apolloniatis, en was 'n burger van die Partiese Ryk.{{sfn|Chaumont|1986|pages=160-161}} == Biografie == Appollodorus se geboorte- en sterfdatums is onbekend. Daar word algemeen aanvaar dat hy in 130-87 v.C. gefloreer het, maa...')
- 23:13, 27 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus die Epikuriaan (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος}}; floreer in die 2de eeu v.C.) was 'n Epikuriese filsoof en hoof van die Epikuriese skool in Athene. Volgens Diogenes Laërtius is hy die ''Tiran van die Tuin'' ({{lang-el|Κηποτύραννος}}) genoem omdat hy 'n soort tirannie of oppergesag in die tuin of skool van Epikurus uitgeoefen het.<ref name="diogx26">Diogenes Laërtius, x. 26</ref> Hy was die onderwyser van Zeno van Sidon,<ref...')
- 22:36, 27 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Telmessos (Nuwe bladsy geskep met 'Apollodorus van Telmessus was volgens Artemidorus 'n belangrike en bekende man (ἀνὴρ ἐλλόγιμος), en het klaarblyklik 'n werk oor drome geskryf.<ref>Artemidorus, ''Oneirocritica'' 1.82</ref> Dit wil voorkom asof dit spesifiek gehandel het oor die Oedipus-kompleks.<ref>Die Oedipus-kompleks is 'n psigoanalitiese konsep wat vanaf 1897 ontwikkel is deur die Weense psigiater Sigmund Freud. Dit behels dat die kind 'n instinktiewe eroti...')
- 15:06, 27 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Ida Gerhardt (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|250px|regs|Ida Gerhardt (1968) '''Ida Gerhardt''' (11 Mei 1905, Gorinchem – 15 Augustus 1997, Warnsveld) was 'n klassikus en Nederlandse digteres van die na-simboliese tradisie. == Lewe == In haar tuisdorp Rotterdam het Ida Gerhardt die Erasmus-gimnasium bygewoon, waar die digter J.H. Leopold haar onderwyser in klassieke studies was. Hy het 'n onuitwisbare indruk op haar gemaak....')
- 00:23, 27 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Marginalia (boek) (Nuwe bladsy geskep met 'duimnael '''Marginalia''' is die versamelnaam vir opmerkings, aantekeninge, krabbels en kommentaar wat 'n leser in die kantlyn van 'n boek maak. Die term word soms ook gebruik vir aantekeninge in geïllustreerde middeleeuse manuskripte. Merke, potloodstrepe en droedels wat algemeen voorkom in boeke kwalifiseer egter nie as marginalia nie. In middeleeuse geskrifte kan glosse, die kommentaar b...')
- 22:30, 26 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Skolion (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Skolion''' (Oudgrieks: σχόλιον, ''schólion'', "kommentaar" of "interpretasie", meervoud: σχόλια, ''schólia'', Latyns: ''scholium'') was 'n kantaantekening in Griekse en Latynse geskrifte. Iemand wat skolia skryf staan bekend as 'n '''skolias'''. Die vroegste gebruik daarvan dateer uit die eerste eeu v.C.<ref> Cicero ''Ad Atticum'' 16.7.</ref> Sulke aantekeninge of skolia bevat kritiese opmerkings, verduidelikings van moeilike plekke...')
- 21:32, 26 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Kantaantekening (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Kantaantekening''' was oorspronklik 'n handgeskrewe opmerking of 'n ander vorm van kommentaar wat in die marge van 'n geskrif of boek gemaak is. Vir handgeskrewe tekste is glos en marginalia die meer gebruiklike terme hiervoor. Gedrukte kantaantekeninge kan ook gemaak word, veral by uitgawes van die Bybel. Die woord ''kantaantekening'' word teenswoordig meer figuurlik gebruik. == Gedrukte kantaantekeninge == In sommige gevalle is kantnotas by 'n teks...')
- 23:27, 25 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Tarsus (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus van Tarsus''' ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος ὁ Ταρσεύς}}) was 'n tragiese digter uit Antieke Griekeland wat vermeld word deur Eudokia en deur die Suda. Volgens dié bronne het hy ses tragedies geskyf (''Kindermoordenaar'', ''Grieke'', ''Odusseus'', ''Smekers'', ''Doring-Gegeselde'' en ''Thyestes'');<ref>Suda α 3406</ref> slegs die titels van hierdie toneelstukke het oorgebly. Niks...')
- 23:08, 25 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Lemnos (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' van Lemnos was 'n skrywer uit Antieke Griekeland wat oor landbou geskryf het. Hy het voor die tyd van die filosoof Aristoteles geleef.<ref>Aristoteles, ''Politiek'' 1.4, p. 21, red. Karl Wilhelm Göttling</ref> Hy word deur die Romeinse geleerde Marcus Terentius Varro<ref>Marcus Terentius Varro, ''De Re Rustica'' i. 1</ref> en deur Plinius genoem.<ref>Plinius, Elench. ad libb. viii. x. xiv. xv. xvii. and xviii</ref> == Verwysin...')
- 22:47, 25 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Gela (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' van Gela ({{lang-el|Ἀπολλόδωρος ὁ Γελῷος}}), Magna Graecia, in Sisilië was 'n dramaturg van die nuwe-komedie. Volgens Eudokia Makrembolitissa en die Suda was hy 'n tydgenoot van Menander, en derhalwe het hy tussen 340 en 290 v.C. geleef. Beide die Suda en Eudokia skryf sewe komedies aan hom toe, waarvan hulle die titels gee. Maar terwyl die redakteure van die Suda die werke toeskryf aan Apollodorus van Gel...')
- 22:23, 25 Mei 2024 Johannescharlesventer besprekings bydraes created page Apollodorus van Erythrae (Nuwe bladsy geskep met ''''Apollodorus''' van Erythrae was 'n skrywer uit Antieke Griekeland wat van die Sibille van Erythrae<ref> Die Sibille (dikwels gespel sibylle. Grieks: Σιβύλλα, Latyn: Sibylla) van Erythrae was 'n profetes uit die klassieke oudheid wat leiding gegee het aan die Apolloniese orakel by Erythrae, 'n dorp in Ionië oorkant Chios, wat deur Neleus, die seun van Kodrus, gebou is. Sibille was dus in die klassieke oudheid die naam vir 'n aantal vroue wat g...')