Sophina Brown
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sophina Brown | |
Geboorte | 18 September 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sophina Brown (gebore 18 September 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Because I Said So (2007) en in die televisiereekse Numb3rs (2005), Shark (2006), en The Good Wife (2009).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2007: Because I Said So
- 2015: Synapse
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2005: Numb3rs
- 2006: Shark
- 2009: The Good Wife
Video's[wysig | wysig bron]
- 2007: Creating 'Shark'