Smith se dwergverkleurmannetjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Smith se dwergverkleurmannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. taeniabronchum
Binomiale naam
Bradypodion taeniabronchum
Smith, 1831
Sinonieme

Bradypodion pumilum ssp. taeniabronchum (Smith, 1831)

Smith se dwergverkleurmannetjie (Bradypodion taeniabronchum) ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is 'n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is 'n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoë om sy kleur te verander om homself te kamoefleer.

Verspreiding
Smith se dwergverkleurmannetjie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Smith se dwergverkleurmannetjie.
  • Wikispecies logo Wikispecies het meer inligting verwant aan Smith se dwergverkleurmannetjie
  • "Verkleurmannetjies". Mieliestronk. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)