Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Sibel Kekilli (gebore 16 Junie 1980) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Head-On (2004) en When We Leave (2010), en in die televisiereekse Tatort (1970) en Game of Thrones (2011).